Designs4U

Designs4U

Share

Handmade items: leather craft resin etc. We can do orders and provide consignment stock for shops

Photos from Designs4U's post 13/12/2025

Vir daai unieke geskenkie aan iemand anders, of jouself!

Photos from Designs4U's post 26/11/2025

My stalletjie is opgeslaan! Kyk uit vir die oranje stalletjie in die Wit Tent langs Hartenbos Laerskool. Mark begin Vrydag.

10/11/2025

Kyk weer uit vir my oranje stalletjie!!!

πŸŽ…πŸŽ Dis weer daardie tyd van die jaar! πŸŽπŸŽ…
Kom kuier saam by HOLIDAY MARKETS se Kermark 2025 – ’n fees van geskenke, geure en geselligheid vir die hele gesin! 🌟

πŸ“… Wanneer? 28 November 2025 – 3 Januarie 2026
πŸ“ Waar? H/V Louis Fourie & Kaap de Goede Hoop Rylaan, Hartenbos (langs Laerskool Hartenbos)
πŸ’° GRATIS ingang en parkering!
πŸ•˜ Daagliks oop van 9:00 – 18:00 (gesluit op Kersdag πŸŽ„)

🎨 Kom ontdek handgemaakte produkte, heerlike eetgoed, unieke geskenke en die ware feestelike atmosfeer onder die groot wit tent!

✨ Bring jou familie en vriende – dit’s ’n mark vol Kersvreugde wat jy nie wil misloop nie!

πŸ‘‰ Uitstallers, ons wil van julle hoor!
Kontak ons om deel te word van hierdie wonderlike feesmark [email protected]

Want your business to be the top-listed Interior Service in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Tergniet
Mossel Bay