Hessequa Digital Agency
We are a company that specializes in promoting brands and businesses through online channels.
18/02/2026
Gee jou kind ’n kans om te groei 🌱
Mooiuitsig Dagsorg,Groot Brak Rivier, is ’n veilige, liefdevolle dagsorgsentrum vir kinders met gestremdhede (3–18 jaar). Hier word elke kind verwelkom, aanvaar en met respek behandel. Ons fokus op inspirasie, stimulasie, vriendskappe en daaglikse programme wat help bou aan selfvertroue en ontwikkeling.
By ons leer kinders om:
• hulself te was en aan te trek
• met ander te praat en te deel
• veilig te wees
• eenvoudige take te doen
Klein groepies, liefdevolle versorgers en ’n omgewing waar elke kind behoort 💛
Kontak ons vandag om jou kind se plek te bespreek:
📞 068 352 7549 (WhatsApp)
✉️ [email protected]
🌐 www.mbapd.org.za
Mossel Bay Association of and for Persons with Disabilities
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Address
Mossel Bay
6500