Find places of worship in Mossel Bay. Listings include Ecg The Jesus Nation church - Mossel Bay Cell Branch, HOPE will rise with JESUS..
Welkom by die NG Kerk Mosselbaai Suid gemeente. Die NG Gemeente Mosselbaai-Suid (Suidkerk) het op 29 Julie 1958 afgestig van Mosselbaai (Moeder)-gemeente. Die eerste erediens vd gemeente is op 3 Aug 1958 gehou. Die Kerkgebou is ingewy op 22 Okt 1960