Spring Roses RFC Oudtshoorn
Spring Roses R.F.C is 1972 gestig op Buffelsdrift. Spring Roses bestaan uit 2 spanne. Die klub bes
11/07/2026
Spring Roses are hitting the road to Calitzdorp today come and support your Boy'kies in Red....🌹
07/07/2026
Hierdie komende naweek is Roses weer onderweg na Calitzdorp.
Kom ondersteun die manne van Roses 🌹 in Calitzdorp.
15/06/2026
Die 2de Ronde is op ons Roses skop hierdie naweek af teen Zoar United.
10/06/2026
Spring Roses RFC wil uit die diepte van ons harte dankie sê aan RESTORE AZANIA MOVEMENT vir hul borgskap.
Die party het ons harte gesteel met Oefen b***e, Speel b***e en ook Water bottles.
Die Roses familie wil hiermee net dankie sê vir RESTORE AZANIA MOVEMENT Ons waardeer julle. Mag hierdie party geseend wees.
Roses Bestuur,Spelers & Ondersteuners. 🏈🌹🏈🌹🏈
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Oudtshoorn
6625