Deo Volente
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deo Volente, Pop-Up Shop, 78 Breë Street, Parys.
06/03/2025
🌿🐆 Nuut by Deo Volente – BOSKAT! 🐆🌿
Ons is opgewonde om die pragtige kinderklere-reeks van BOSKAT by ons in te hê!
👕👗 Hoë gehalte, gemak en unieke ontwerpe vir seuns en dogters – beskikbaar van 6 maande tot 13 jaar.
Van braaiboekies tot camo en selfs 'n bietjie "cowgirl" flair vir meisies – hier is iets vir elke klein avonturier! 🤠🌾
Kom loer gerus in en ontdek hierdie stylvolle, speelse klere – perfek vir klein avonturiers! 🌟
📍 Deo Volente, 78 Breëstraat, Parys
🛍 Oop Dinsdag – Sondag
18/02/2025
Watter een is jou gunsteling karaktertjie?
Nou beskikbaar by Deo Volente
17/02/2025
Deo Volente has been bringing you amazing handmade goods from talented local artisans at our popup shop—and now, we're taking it online! 🎉
We’re thrilled to launch our online shop, featuring a curated collection of handcrafted treasures, with 90% of our products made by artisans in and around Parys. From unique ceramics and stylish home décor to locally crafted fashion and gifts, every item tells a story of passion and craftsmanship.
✨ Shop local. Support handmade. Celebrate creativity. ✨
Visit us in-store or explore our new online shop from the comfort of your home! 🛒💻
📍 Deo Volente Popup Shop – 78 Breë Street Parys
🛍️ Shop online: https://deovolenteshop.co.za/
16/02/2025
Opgewonde vir nuwe moontlikhede saam met ons ongelooflike uitstallers se skeppings. Besoek ons aanlyn winkel vir maklike en gerieflike inkopies: https://deovolenteshop.co.za 🎉
15/02/2025
Akker Creations Jeans afgemerk van R699 na R450 tot Sondag 23 Feb! @ Deo Volente 78 Breë Straat.
08/02/2025
🔥 Nuut by Deo Volente! 🔥
Steel Art by Nadine se nuutste skeppings is hier! 🛠️✨ Hierdie ongelooflike boma’s sal nie net jou kuierarea transformeer nie, maar ook die geselskap se fokus steel! 🔥
Kom loer gerus in by Deo Volente en maak jou kuierplek nóg spesiaal. 💥
📍 Beskikbaar nou – moenie uitmis nie! 78 Breë Straat, Parys.
05/02/2025
Of dit nou ‘n braai vir Pa, ‘n stylvolle verrassing vir jou man of kêrel, ‘n pragtige Valentynsdag-hamper, ‘n spesiale bederf vir ‘n ooievaarstee, of net ‘n oulike geskenk vir ‘n vriendin is – ons het iets vir elke geleentheid! 🌟
By Deo Volente in Breëstraat Parys kry jy unieke, kwaliteit geskenke onder een dak. Maak iemand se dag spesiaal met iets besonders! 🎀💝
📍 Kom loer in en vind die perfekte geskenk!
31/01/2025
Nuut by Deo Volente! 🎉✨
Liewe Vriendin en Liewe Ouma – ’n ma en dogter se kreatiewe talent kom saam in unieke, handgemaakte geskenke! 🎨🧶 Kom kyk na geïnspireerde geskenke vir ’n spesiale vriendin en pragtige gehekelde persoonlikhede vir babas en peuters. 🎁👶
Kom loer in en ondersteun plaaslike kunstenaars! 💛
27/01/2025
Boerseep – Natuurlik, sag op jou vel en veeldoelig! 🌿 Ideaal vir bad, hare was, vlekke verwyder, én om reuke te neutraliseer. Eko-vriendelik, koste-effektief en perfek vir sensitiewe vel. Probeer tradisie met 'n moderne twist!" 🧼
26/01/2025
Vandat ons oopgemaak het in Desember staan ons nou op 80% van ons stalletjies deur plaaslike inwoners. Kyk net watter wonderlike talent is in Parys!
23/01/2025
Skep jy moderne, stylvolle en praktiese goedjies wat mense se lewe mooier en makliker maak? Deo Volente, geleë in die hartjie van Parys, bied die perfekte geleentheid om jou produkte aan ons verskeidenheid kliënte te wys!
🛍️ Waarna soek ons:
Kontemporêre keramiek, bekers of bakke – Unieke en stylvolle items wat funksionaliteit en estetika kombineer.
"Trendy" kombuisbykomstighede: Handgemaakte kombuisdoeke, voorskote en toebehore wat prakties én mooi is.
Moderne geïnspireerde tuisversierings: Slim en stylvolle dekor wat enige huis kan transformeer in ’n Instagram-waardige spasie!
✨ Hoekom Deo Volente?
Gewilde ligging: Ons is in die middel van Parys se Goue Myl – 'n gunsteling vir diegene met diep sakke wat inkopies en uitgaan geniet.
Geen langtermynverpligtinge: Ons maand-tot-maand stalletjies gee jou vryheid en buigsaamheid.
Hoë sigbaarheid: Ons trek konstante voetverkeer met ons unieke verskeidenheid en gemaklike winkelervaring.
Volledige ondersteuning: Verkoopspersonneel, kredietkaart fasiliteite asook ’n veilige omgewing – jy kan fokus op jou passie, en ons hanteer die res!
📩 Kontak ons vandag!
Kontak Riaan op 0829201869 en sluit aan by die span van kreatiewe en suksesvolle handelaars wat reeds by Deo Volente verkoop!
🖤 Deo Volente – Jou platform om te groei en uit te blink!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
78 Breë Street
Parys
9585
Opening Hours
| Tuesday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |
| Saturday | 09:00 - 16:00 |
| Sunday | 09:00 - 15:00 |