Photo Style Studio
Photography and Videography of people and Nature To capture the beauty of nature and people on film.
27/07/2020
So paar fotos van gister se doop wat ek geneem het van Danelle en haar pragtige dogtertjie.....
05/07/2020
Fotos Saterdag geneem by die Gevorderde Fotografiese kursus wat ek in Polokwane gehou het, n paar stunning fotos was deur die fotograaf geneem....
10/01/2020
So paar fotos wat ek gister in die Polokwane Wildtuin gaan neem het met my Panasonic FZ 1000, lekkerrrr man lekkerrrr......
03/01/2020
Paar fotos wat Woensdag by die 1 dag Gevorderde Fotografiese kursus geneem is wat ek in Polokwane gehou het. Die Bulb fotos was opwindend later die aand....Daar was baie goeie fotos geneem so tussen die reën deur.....
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
15 Platinum Ridge Complex Leeuwkuil
Polokwane
0699