PEAAT

PEAAT

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from PEAAT, Theatrical Play, Port Elizabeth.

27/05/2025

MA SKRYF MATRIEK- en hier is hy, Ruan Wessels!! Ruan het n baie suksesvolle loopbaan in die teater, tv asook film bedryf. D**k maar Binnelanders, Hoofmeisie, Dis ek Anna, Kampterrein, Spoorloos en vele meer. Ons is bevoorreg dat hy tyd maak in sy besige skedule om PE se gehore op die PEAAT verhoog te kom vermaak.
MA SKRYF MATRIEK, (geskryf deur Louis de Villiers) Kaartjies nou beskikbaar, skakel kan gevind word in on Bio.

25/05/2025

MA SKRYF MATRIEK- kaartjie verkope is oop op die quicket web. Volg die skakel in ons Bio vir kaartjies.
15 tot 19 Julie om 19.30 elke aand asook n middag vertoning op Saterdag, 19 Julie om 15.00.

13/10/2022

Baie dankie Kingfisher vir die onderhoud met bestuurslede Marine Botha en Frans v d Merwe. Reklame vir die opvoering My Boetie se Sussie se Ou wat Maandagaand open in Little Theatre. Kry jou kaartjie by
www.quicket.co.za of skakel 082 632 4858.

05/10/2022

Ons voorsitter ontvang Tobie op die luggawe. Nou gaan die harde werk begin. Kry dadelik jou kaartjie vir My Boetie se Sussie se Ou. Jy kan hierdie komedie nie mis nie. Kaartjies net R100. By www.quicket.co.za of skakel 082 632 4858.

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Port Elizabeth?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Port Elizabeth