JC Customs Digital Solutions

JC Customs Digital Solutions

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from JC Customs Digital Solutions, Signs & banner service, 7 Boshoff Stree, Potchefstroom.

31/01/2025

JC Customs is op soek na ‘n Junior Grafiese Ontwerper!
Is jy ‘n passievolle en kreatiewe jong individu wat ‘n loopbaan in grafiese ontwerp wil begin?
Hier is jou kans om deel te word van ‘n dinamiese span waar jy waardevolle ondervinding kan opdoen!
Wat ons soek in die ideale kandidaat:
🔹 ‘n Kwalifikasie in Grafiese Ontwerp
🔹 Goeie kennis van CorelDRAW
🔹 Afrikaans as moedertaal, maar ook Engels vlot kan praat / skryf
🔹 ‘n Leergierige en veelsydige ingesteldheid – bereid om nuwe vaardighede aan te leer en ander afdelings te ondersteun
🔹 Kan instruksies volg en onafhanklik werk, maar weet wanneer om hulp te vra indien nodig
🔹 Betroubaar, verantwoordelik en sober gewoontes – jou integriteit is van groot belang
⏳ Ons is op soek na iemand wat onmiddellik kan begin.
Die salaris sal mededingend wees en ooreenstem met die kandidaat se ondervinding en vaardighede.
📩 Stuur jou aansoek en indien beskikbaar, jou portfolio na 👉 [email protected] of lewer dit persoonlik af by 🏢 7 Boshoff Straat, Potchefstroom.
Aansoeke sluit op 7 Februarie 2025.

As jy nie teen 28 Februarie van ons hoor nie, is jou aansoek ongelukkig onsuksesvol.
Sterkte met jou aansoek!

Want your business to be the top-listed Business in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


7 Boshoff Stree
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00