Gideon SCUBA

Gideon SCUBA

Share

Discover the underwater world with us. From beginners to seasoned divers. Complete training, excursions and diving safaris.

20/06/2024

Destyds by Wondergat.
Johan Coetzee, Ivan van der Westhuizen, Kobus Tolken, Henk Olivier, en toe kon ons kniee nog buig, Gideon, Chilli Tolken, Carmen (was jy toe al Olivier), Gerhard Nel.
Ons het Wondergat geduik, gebraai, gekuier, en vriendskappe gesmee.
Wat d**k julle van n re-unie?

31/12/2023

Nog n Twee Ster (Advanced) kwalifiseer.

09/10/2022

Hallo, lanklaas gesels. Gaan more by Miracle Water n draai maak.
Maar Ponta is om die draai, om almal te pas is daar twee trippies: 28 nov tot 2 des, en dan weer van 4-8 des.
Laat weet dan beste ek solank die mantas en morays.
Hoop om jul weet daar te sien. R&R en 2M, ons is oppad.

Photos from Gideon SCUBA's post 30/11/2021

Sodwana trippie. Biki wind, twee pragtige duik dae....vry swemmende palings en 'n medium White Tip...paar skillies... Great dagwoods en chips opi strand...

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Potchefstroom