Carma

Carma

Share

Sangeres/ MC/ Liedjieskrywer/ "Recording Artist"/ Motiveringspreker/ Rug-Teen-Rug Kunstenaar/ Bosnooi Besprekings: [email protected]

19/03/2026

10 jaar 💍 Genade onbeskryfkik groot!

- jy is my gunsteling persoon! Jy is my anker, my "consistency", my alles! Jy is genoeg - ek kom niks kort in jou liefde!

Ek sien uit na ons lewe en toekoms saam in Australië - jy is my huis!

Dankie vir ALLES!

Groot nuus : ons is offisieel permanente inwoners van Australië 🇦🇺 VISA189
Prys die Here

13/10/2025

9 maande later...

So baie agtergelos...vriende, familie... my musiek...
Ek't soveel wat ek wil deel...

Maar hier is wat ek graag vandag wil deel, 9 maande later 🇦🇺🇦🇺

26/03/2025

Ek het nie woorde nie! 🙌

Baie, baie dankie vir al julle ongelooflike ondersteuning! Ek waardeer elke “like”, “share” en “stream” meer as wat ek kan sê!

Julle maak hierdie reis so spesiaal! ♥️

Onthou om deel te neem aan die uitdaging, en staan 'n kans om die R1000 kontant prys te wen!

21/03/2025

Tip of the day: Jy moet Bicycle Ry om mooi boude te kry😉

Het jy al na “Bicycle Ry” se musiekvideo gaan kyk? As nie, waarvoor wag jy? 🎶

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


Potchefstroom
2532