The Jukebox
Meer as net 'n eetplek โ 'n plek vir familie, vriende en troeteldiere! OWNER: Marinda van der Merwe 0824440692
09/07/2026
๐ Beetle Delivery Now Available!
Your favourite Jukebox meals can now come straight to you!
Only R29 delivery fee
FREE delivery for orders over R500
Place your order before 16:00 and enjoy those great vibes and yummy food at home.
๐ Order now: 0713338198
08/07/2026
Vandag is weer P I Z Z A dag hier by The Jukebox! ๐๐๐
Ons heerlike fully loaded 24cm Pizza's is Woensdae op Special! ๐๐ Koop 2 pizza's en kry 50% AFSLAG op die goedkoopste een!!!
๐ โVind THE JUKEBOX in die hartjie van die
Koelte Tuin leefstylsentrum, tussen die
twee ingange. ๐ฟ 35 Paryslaan, Baillie Park
Potchefstroom.
ONS LEWER AF OOK๐ฅณ๐ฅณ
06/07/2026
๐๐ง๐ญ๐ฆ๐จ๐๐ญ ๐๐ข๐ ๐๐๐ฃ๐ฎ๐ง ๐๐ก๐ข๐๐ค๐๐ง ๐๐ฎ๐ซ๐ ๐๐ซ!๐๐ฅ
๐จ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐: ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
โn Sappige grilled chicken fillet, gegeur met heerlike Cajun spices, gesmeer met peri-peri mayo en bedien met goudbruin skyfies.
Dis bold, spicy en presies reg vir daai โek is honger-hongerโ oomblik.
๐ ๐๐ก๐ ๐๐ฎ๐ค๐๐๐จ๐ฑ
Die Koelte Tuin Leefstylsentrum
35 Parys Avenue, Baillie Park, Potchefstroom
๐ฐ๐ ๐
๐๐ ๐๐๐
๐
๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐
๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐
โ๏ธ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
04/07/2026
Klein vreugdes vanoggend hier by The Jukebox . Kom kuier gerus hier by ons en geniet dieselfde vreugde en vrede. ๐งก
๐Ons is geleรซ op Die Koelte tuin leefstylsentrum se terrein. Paryslaan 35 Baillie Park Potchefstroom. Vind ons in die middel tussen die twee ingange ๐ฟ
01/07/2026
๐ Baie dankie vir 'n ongelooflike Beetle-dag! ๐โค๏ธ
Wat 'n fantastiese dag was dit by The Jukebox!
Ons wil ons opregte dank uitspreek aan elke persoon wat die dag saam met ons kom geniet het. Julle ondersteuning en teenwoordigheid het hierdie geleentheid iets besonders gemaak.
'n Spesiale dankie aan elke Beetle-eienaar wat hul pragtige motors gebring en uitgestal het. Julle passie en trots vir hierdie ikoniese voertuie het beslis die dag se atmosfeer besonders gemaak.
'n Groot dankie ook aan Skatkis Andre Jacobs vir sy uitstekende optrede. Jou musiek het die perfekte atmosfeer geskep en die dag nรณg meer spesiaal gemaak.
Aan almal wat gehelp het, ondersteun het en saam gelag, gekuier en herinneringe gemaak het โ baie dankie! Dit is mense soos julle wat hierdie geleenthede so suksesvol maak.
Ons sien reeds uit daarna om julle weer binnekort by The Jukebox te verwelkom! ๐๐ถโ๏ธ
24/06/2026
Vandag is weer P I Z Z A dag hier by The Jukebox! ๐๐๐
Ons heerlike fully loaded 24cm Pizza's is Woensdae op Special! ๐๐ Koop 2 pizza's en kry 50% AFSLAG op die goedkoopste een!!!
๐ โVind THE JUKEBOX in die hartjie van die
Koelte Tuin leefstylsentrum, tussen die
twee ingange. ๐ฟ 35 Paryslaan, Baillie Park
Potchefstroom.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the restaurant
Telephone
Address
Die Koelte Tuin Leefstylsentrum, 35 Parys Avenue
Potchefstroom
2531
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 15:00 |
| Sunday | 09:00 - 14:00 |