DynamiteAg
Agricultural Equipment and Services
09/07/2026
Hoeveel Geringhoff-tafels hou nog vandag, 10 jaar later?
Party sê hulle koop hul tweede een net omdat die eerste steeds so goed presteer ná jare se gebruik.
Kontak vir Jurie vir 'n Geringhoff - jy sal nie spyt wees nie! 👉 064 619 2730
07/07/2026
Mens fokus dalk te veel op wat bo die grond gebeur.
Wees slim en fokus eerste op wat onder die grond gebeur.
Met die Bok.I Inline Ripper:
✔️ Werk jy tot 500 mm diep
✔️ Verbeter jy wortelontwikkeling
✔️ Verhoog jy waterinfiltrasie
✔️ Bevorder jy langtermyn grondgesondheid
DynamiteAg – trotse verskaffer van Bok.I en ander wêreldklas landboutoerusting. Skakel vir Jurie 📞 064 619 2730
24/06/2026
Verdigtingslae is ’n boer se stil vyand - dit keer dat wortels diep water kry en beperk jou opbrengs. Maar hoe breek jy daardie lae sonder om jou kosbare bogrond heeltemal te vernietig?
Die antwoord is Bok.I se Inlyn Skeurploeg. Sy spesiale _no till_ -tipe tand bied maksimum deurbreuk van verdigtingslae, terwyl bogrond en grondmateriaal tot die absolute minimum versteur word.
Die gevolg? Maksimum diepte met minimum versteuring. Die perfekte balans vir jou grond!
Kontak vir Jurie vir jou Bok.I: 📞064 619 2730
.I
18/06/2026
Harde lande en rowwe paaie laat sweiswerk op gewone tapkarre maklik kraak. Maar die Legend-tapkar is anders. Sy bak bestaan uit los panele wat aan mekaar vasgebout is!
Waarom is dit vir jou 'n wen?
💪Dit gee die bak buigsaamheid om skokke te absorbeer sonder om te kraak.
💪 As een paneel beskadig word, vervang jy slegs dáárdie paneel—nie die hele bak nie!
💪Dit spaar jou duisende rande en kosbare tyd tydens oestyd.
Dít is die Legend-onderskeid. Kry joune by DynamiteAg: 📞064 619 2730
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
15 Viney Street Potchefstoom
Potchefstroom
2520