Andre Toere

Andre Toere

Share

Fantastiese en Bekostigbare Europese Toere

Photos from Andre Toere's post 02/07/2026

Meeste mense het nog nie eers gehoor van Slovenië nie… maar ons was daar 🇸🇮🌍✨

En dit het ons totaal verras.

Slovenië is klein op die kaart, maar groot in ervaring.

Lake Bled is seker die bekendste beeld en ja, dit is net so mooi in die regte lewe 🏞️
Die water is helder, die uitsigte is ongelooflik, en die atmosfeer is net rustig en magies.

Dis die tipe plek waar jy stadiger stap, langer kyk en net alles absorbeer ✨

Geen wonder dit word Europa se “hidden gem” genoem nie.

👇 Sou jy Slovenië besoek as dit op jou roete is?

Kyk gerus op die webwerf vir ons volgende avontuur. ✈️

30/06/2026

12 weke voor vertrek ✈️🌍

Dis daardie stadium waar alles begin “real” raak 😄

Die tasse is nog nie gepak nie…
maar die gedagtes begin reeds reis.

En natuurlik begin die telefoon oproepe ook inkom 📞😂
vriende en familie met vrae, bekommernisse en stories ongelukkig nie altyd met dieselfde stresvrye ervaring wat jy het nie, liewe toekomstige toervriend.

Maar jy? Jy is kalm.

Want jy weet die beplanning is gedoen, die detail is reg, en jy hoef nie alles self uit te figure nie. 🌍✨

👇 Wie sal jy saamvat op hierdie avontuur?
Kyk gerus op die webwerf vir verdere besonderhede. ✈️

17/06/2026

Elke suksesvolle toer het 'n geheime wapen... 🌍✨

En ons s'n se naam is Eloise. 😄❤️

Van die oomblik wat jy bespreek, is daar iemand wat seker maak alles verloop soos dit moet.

Die vrae.
Die papierwerk.
Die beplanning.
Die klein detailtjies wat mense gewoonlik wakker hou.

Sy hanteer dit met gemak.

Daarom leef ons volgens 'n baie eenvoudige reël:

As Eloise nie bekommerd is nie, hoef jy nie bekommerd te wees nie. 😉

Terwyl sy die detail bestuur, kan jy fokus op die lekker deel...

Om uit te sien na die avontuur wat voorlê. ✈️🌍

👇 Het Eloise jou al met 'n toer gehelp? Gee haar bietjie liefde in die kommentaar!

Kyk gerus op die webwerf vir ons volgende avontuur. ✨

Want your business to be the top-listed Travel Agency in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


23 Retief Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 04:00 - 03:00
Tuesday 04:00 - 03:00
Wednesday 04:00 - 03:00
Thursday 04:00 - 03:00
Friday 04:00 - 03:00
Saturday 04:00 - 03:00
Sunday 04:00 - 03:00