NGK Riviera-Jakaranda

NGK Riviera-Jakaranda

Share

Oë wat rááksien, Harte wat omgee, Hande wat dien.

10/07/2026

Sondag is 'n geleentheid om saam te aanbid, te groei en God se Woord te ontvang. 🙏

Sondagoggenddiens
📅 12 Julie 2026
🕘 09:00
Tema: Wie is ons? Ons is getuies: "Water in die Woestyn"
👤 Ds. Kobus Eksteen
📖 Skriflesing: Jesaja 55:1-3 & Matteus 3:1-6

Almal is hartlik welkom. Kom ervaar die lewende water wat alleen Christus kan gee.



Kontak: 071 942 4340
Epos: [email protected]
Webwerf: https://rivierajakaranda.org.za

08/07/2026

🌿 Het jy Sondag se preek gemis?

Ware vryheid in Christus beteken nie om net te doen wat ons wil nie. Volgens Galasiërs 5:13–26 is ware vryheid 'n verbintenis aan die Heilige Gees.

D**k aan jouself as 'n teepot wat deur die Heilige Gees vasgehou word. Soos Hy jou vul, word jy ook gebruik om ander te bedien met die vrug van die Gees – liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing.

🍃 Kyk of luister na die preek en ontdek hoe die Heilige Gees jou wil vul, lei en gebruik om 'n seën vir ander te wees.

🎧 Spotify:
https://open.spotify.com/show/6xlpagiIRPtAAk7Mi0Je2n

🍎 Apple Podcasts:
https://podcasts.apple.com/us/podcast/riviera-jakaranda-gemeente/id1896618571?uo=4

📺 YouTube:
https://www.youtube.com/live/kC4PrYp2ZcA?si=28PD36ZXGlfKmiSM

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


125 Blake Street Riviera
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 10:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00