Fondasie
Fondasie is afdelingsgroep binne InPas Gemeente wat jongmense bedien. Ons fokus daarop om die suiwer
22/08/2023
π©·
01/08/2023
Paulus verduidelik dit die beste!π€π»
13/07/2023
CAMP REVIVAL DAG 3π₯
Hindernisbaan-aflos ? Jy lees reg. Na gister se oefenlopie kon die spanne fluks en vinnig deur hierdie baan beweeg. Selfs die spanleiers het deelgeneem π
Vanaand is daar 'n paar brawe-japies wat probeer deurnag. π₯±
13/07/2023
CAMP REVIVAL DAG 2π₯
Vandag het ons die obstacle course aangedurf! ππͺ
Ons het geklim, geklouter, geskree en gehardloop. Spoedige spanwerk maak vir vinnige tye!
Ons kan reeds sien hoe God lewens gaan verander hierdie week!β€οΈβπ₯
11/07/2023
Dag 1 van CAMP REVIVAL was 'n groot suksesπ₯³
God het so duidelik gewerk in hierdie tieners se harte en ons verwagtinge vir die res van die week is HOOG! ππ»
So dankbaar vir hierdie geleentheid saam met π
09/07/2023
Ken jy die storie van Abraham en Isak ? π
Gaan lees Genesis 22 om die grappie volledig te vang π
18/05/2023
Gelukkige Hemelvaart βοΈ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
8 Frank Road, Die Wilgers
Pretoria
0041