Reaching your Potential

Reaching your Potential

Share

'n Plek waar elke kind se menswees raakgesien word en sy uniekheid beklemtoon word!

15/01/2026

Is jy opsoek na 'n lekker au pair pos?
Stuur my asb 'n Whatsapp met jou CV en kort beskrywing van wie jy is!

15/01/2026

Die 2026 skooljaar is nou amptelik aan die gang. Mag elkeen vrede en vreugde ervaar en baie hoogtepunte bereik!

22/07/2025

Efesiërs 6:12

Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 12:00