Busy Boxes SA

Busy Boxes SA

Share

Photos from Busy Boxes SA's post 22/11/2024

Gee die storie van Jesus as 'n geskenk die kerstyd met 25 dae se pret in een aktiwiteitsboks! 🎁✝🎨❤💚❤

ñ Handgemaakte Adventskalender : Verf elke dag ñ ander kersornamentjie met n Bybel karakter voor op en ñ bypassende Bybelversie agterop, wat die storie van die geboorte van Jesus vertel oor 25 dae.

Was R840, nou R750 elk, slegs vir November 🎉🙌

Slegs beskikbaar in Afrikaans - Beperkte voorraad beskikbaar.

Ornamentjies is 5cm elk. Boks bevat 25 ornamentjies in individuele geskenkboksies, sowel as 7 verskillende potjies akriel verf en 4 weggooibare kwassies.

Pudo courier landswyd vir addisionele R100, of oplaai in Riviera, Pretoria.

(Produk is handgemaak, so verskille kan voorkom)

[email protected]

10/05/2024
Photos from Busy Boxes SA's post 07/12/2023

Interaktiewe Adventskalender: Die storie van Jesus se geboorte

[email protected]

Want your business to be the top-listed Interior Service in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 14:00