Andries Aldrich - Baritone

Andries Aldrich - Baritone

Share

This is the office page for South African baritone, Andries Aldrich.

09/02/2026

Op *_Ongefilter_ , Maandagaand om 19:10* ,
gesels *Anina Wasserman* met *Andries Aldrich* — ’n bariton, pianis, klavieronderwyser en boekhouer van formaat.

Skakel in vir ’n eerlike gesprek, *ongefilter* , net hier op *AWR Afrikaans* .

🎧 *Luister regstreeks:*
https://awrafrikaans.org/luister

🎙️ *Het jy vorige episodes gemis?*
Luister dit nou op AWR Afrikaans se potgooi:
https://awrafrikaans.org/potgooi/ongefilter/

21/01/2026

U word ook vriendelik uitgenooi na die gala uitvoering S le Roux Marais – 130 jaar wat op Sondag 1 Februarie 2026 om 15:00 in die AfriForum Teater plaasvind.
Stephanus le Roux Marais het 134 werke gekomponeer waarvan 91 gepubliseer is. Die meeste hiervan is Afrikaanse Kunsliedere en verder uitsluitlik koorliedere vir kerkkore en ligter liedere. Van sy ander werke wat orrelkomposisies, klavierkomposisies en selfs sewe skool-liedere insluit was nooit gepubliseer nie. Met hierdie herdenkingsuitvoering het die sanger Coert Grobbelaar in samewerking met die GHA hierdie werke uit die vergetelheid gaan haal om eenmalig gehoor te word.
Kry kaartjies by dié skakel:
https://tickets.tixsa.co.za/event/s-le-roux-marais-130

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- En 13de Straat
Pretoria
0081