Koedoelaan 43 Reebok Strand
Vacation accommodation near Mosselbay area. Sleeps 10. Two and a half bathrooms. Walking distance from the Reebok beach.
28/11/2022
Kom geniet die son en see die Desember vakansie in Hartenbos!
Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reebok is slegs 600m van die strand af en net 10min buite Hartenbos.
Beskikbaar vanaf 06 Des 2022 - 16 Des 2022 en weer vanaf 06 Jan 2023.
Pluspunte:
π Slaap 10mense
πΆ Diere Vriendelik met vooraf toestemming
πΆ Gratis wifi
πΊ Smart tv met dstv konnekteer punt
π See uitsig
π§±οΈ Ten volle omhein
π‘ Ruim huis
π₯ Lieflike binnebraai
π£ Stapafstand van kafee
Maksimum 14 persone.
Kontak ons gerus: 083 242 7039 / Epos: [email protected] Vir beskikbare datums gaan besoek ons webtuiste: www.kaalvoete.com
Kom geniet die son π en see π saam met vriende en familie.
Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reebok is slegs 600m van die strand af en net 10 min vanaf Hartenbos.
βοΈNeem asseblief kennis ons is reeds geboek vanaf 16 Des - 06 Jan. βοΈ
Spesiale tarief beskikbaar vir groepe minder as 10 persone. Maksimum 14 persone.
Kontak ons gerus: 083 242 7039 / Epos: [email protected] Vir beskikbare datums gaan besoek ons webtuiste: www.kaalvoete.com
15/03/2022
Die Mosselbaai / George omgewing het van die lekkerste restaurante waar jy jou familie en vriende kan kom bederf! π€€π€πππ½π€©π€€
Hier is 'n paar van die lip lek lekker plekke wat jy gerus kan kom besoek die Maart vakansie:
π΄ Patrick's Pub & Restaurant
π΄ Delfinos Mossel Bay/Mosselbaai
π΄ Pollocks Pizza Cafe
π΄ Piza Δ Vino Hartenbos
π΄ Jackal on the Beach
Is jy nog opsoek na verblyf vir die vakansie? π‘ Kontak gerus vir Koedoelaan 43 Reebok Strand, die ideale selfsorg akkommodasie vir jou en die hele gesin! π£π
14/03/2022
Dis weer vakansie tyd! Kom geniet die son en see saam met vriende en familie.
Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reebok is slegs 600m van die strand af en net 10 min vanaf Hartenbos. Ideale verblyf vir familie reunies.
βοΈNeem asseblief kennis ons is reeds geboek vanaf 16 Des - 06 Jan.βοΈ
Pluspunte:
π Slaap 10mense
πΆ Diere Vriendelik met vooraf toestemming
πΆ Gratis wifi
πΊ Smart tv met dstv konnekteer punt
π See uitsig
π§±οΈ Ten volle omhein
π‘ Ruim huis
π₯ Lieflike binnebraai
π£ Stapafstand van kafee
Spesiale tarief beskikbaar vir groepe minder as 10 persone. Maksimum 14 persone.
Kontak ons gerus: 083 242 7039 / Epos: [email protected] Vir beskikbare datums gaan besoek ons webtuiste: www.kaalvoete.com
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
43 Koedoe Avenue
Reebok
6503