Grysboklaan Reebok
Selfsorg vakansiewoonstel in Reebok op die eerste vloer. Twee dubbelkamers, elk met en suite badkamer (stort, toilet en wasbak). Woonvertrek met Dstv, Wifi.
30/05/2022
Ja, ja, ja, ek weet ek het al in 2019 gesê ek is besig met 'n storie wat Pieter Taljaardt se speurreis van Bloedspoor af, deur Kringloop tot in 'n nuwe misdaad sal voltooi, maar toe gebeur Covid. En lockdown. En breindood tree in. Boonop het Pieter en Analeen se storie, soos berig op 12 Julie 2019, wel begin, maar uit die staanspoor in gevaarlike vaarwater beland net ná dit te water gelaat is....
DWAALSPOOR Ja, ja, ja, ek weet ek het al in 2019 gesê ek is besig met ‘n storie wat Pieter Taljaardt se speurreis van Bloedspoor af, deur Kringloop tot in ‘n nuwe misdaad sal voltooi, maar toe geb…
25/12/2021
Mag julle dit vandag en elke dag van die komende 2022 onthou, dit oorvertel en die vreugde daarvan herbeleef. Mag hierdie Christusfees vir julle elkeen in Sy helder Lig uitstaan. En wanneer die Kersboomliggies afgeskakel en die blinkertjies weggepak word, mag Sy Lig julle elke dag en deur jul donkerste tye dra sodat Sy Vrede in julle lêplek kry. Geseënde Kersfees.
KERSWENSE UIT DIE SUIDKAAP Mag julle dit vandag en elke dag van die komende 2022 onthou, dit oorvertel en die vreugde daarvan herbeleef. Mag hierdie Christusfees vir julle elkeen in Sy helder Lig uitstaan. En wanneer die Ker…
27/10/2020
Ek ken iemand met superkragte. Of eerder een spesifieke superkrag of vermoë. 'n Regte egte superheld met 'n regte egte vermoë, nie sommer 'n speel-speel ene soos x-straaloë of spierkrag of longe wat 'n tornado kan optower nie. Nee, hierdie persoon, kom ons noem haar/hom sommer Z vir sy/haar eie veiligheid, bestaan wel en almal wat Z ken, kan daarvan getuig. [ 237 more words ]
OOR SUPERHELDE EN HUL VERMOëNS Ek ken iemand met superkragte. Of eerder een spesifieke superkrag of vermoë. ‘n Regte egte superheld met ‘n regte egte vermoë, nie sommer ‘n speel-speel ene soos x-straaloë of spi…
29/07/2020
Liewe lesers Hier op dag 125 van inperking plaas ek weer hierdie boodskappie, net ingeval jou gemoed ná vier maande moedeloos raak met die situasie: GRENDELTYD is wel nie meer die nuutste woord in ons woordeskat nie, maar ongelukkig is daar nog min verandering in die status quo. Hierdie begrip is geskep vir ons 'nuwe' werklikheid, tog voel alles juis ONwerklik en ná 4 maande ook nie meer nuut nie. [ 257 more words ]
LIEFDE IN DIE TYD VAN COVID-19 Liewe lesers Hier op dag 125 van inperking plaas ek weer hierdie boodskappie, net ingeval jou gemoed ná vier maande moedeloos raak met die situasie: GRENDELTYD is wel nie meer die nuutste woord in …
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Reebok
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |