Robertson Fees

Robertson Fees

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Robertson Fees, Festival, Robertson.

04/04/2024

πŸ₯³πŸ’ƒFIΓ‹STA BESOEK CLANWILLIAM EXPO 2024 op 12 & 13 April!πŸ•ΊπŸ₯³

Is jy een van daai mense wat 'n πŸŽ‰"party" lekker maak en die hele "vibe" by 'n fees is?

Hierdie kykNET tv-program soek jou dan by die Clanwilliam Skou!

Alle Clanwilliam Expo -kaartjies is steeds op "special" tot Vrydag, 5 April om 19:00
πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡
www.kaarkies.co.za
OF
EFT by Boeta Genis 0836016456

MOENIE UITMIS OP HIERDIE NUWE GROOT KUIER in samewerking met DIRKIEG PRODUKSIES en Afrikaans Oppi Platteland nie! Dinge gaan KOOK!

SIEN JULLE BINNEKORT...πŸ˜‰

Clanwilliam Sakekamer Clanwilliam Toerisme Juanita du Plessis Mirandi Chris Steyn Marinda Kook Willem Botha Beauty Jay du Plessis Chris Else Ray Dylan Altus Theart Lollos Johan van der Merwe fans Afrikaans is Groot Clanwilliam, Klawer, Lamberts Bay, Elands Bay, Citrusdal Referral Network Swartlandskou Tulbagh Skou Robertson Skou Williston Landbouskou Loeriesfontein Landbou Skou Lutzville Landbou Skou 2024 Porterville Skougronde Riversdal Skou - Eg Plattelands Malmesbury Skou

02/04/2024

Merry-go-rounds !!!! Klaar bespreek vir 2024.

29/03/2024

GeseΓ«nde paasfees.

21/03/2024

Kaartjies is NOU BESKIKBAAR!
Moenie lank wag nie want Early Bird Kaartjies is slegs 24uur Beskikbaar en is reeds 50% Uitverkoop binne β€˜n uur!
Koue Bokkeveld Oesafdans 2024
Kry jou Kaartjies hier: πŸ‘‡πŸ»
www.kaarkies.co.za



Juan Boucher
Karlien Van Jaarsveld
Chris Steyn
Annelie Du Toit
Danielle van Niekerk

22/01/2024

Hiermee gee Robertson Lenteskou kennis van Algemene Jaarvergadering wat sal plaasvind op 15 Maart 2024 om 14:30 in die Wynland Losie. Slegs opbetaalde lede sal toegang verkry. Sorg asb dat u lewenslid en jaarlikse ledegeld betaal is. Enige mosies wat op die vergadering hanteer moet word, moet teen 29 Februarie 2024 by die kantoor ingehandig wees. Die skou president en bestuur wens almal 'n voorspoedige 2024 toe en ons sien uit daarna om vanjaar die skou se 125st bestaansjaar te vier .

30/09/2023

Indien enige persoon dalk n bestelling wil plaas Hennie se etes is beskikbaar vanaf Sondag 1 Oktober op die skougronde.

29/09/2023

Die tyd kom nader lekker vermaak vir die kinders soos facepaint, hairspray,sweets,spookhuis,paintball,games en pryse kan gewen word, spookasem en nog meer , ballone, springkasteel en speelgoed. Kom loer gerus in en wees deel van die pret

29/08/2023

Ek wil net weer al die perdevertoners herinner dat ons inskrywings Donderdag sluit. Stuur asb vir my.

22/08/2023

Ek wil net weer vir al die perde vertoners/eienaars herinner dat Robertson skou inskrywings 31 Augustus moet in wees. Sal bly wees as julle so gou moontlik jul inskrywings vir my kan laat kry. Indien jul nog perde programme of inskrywingsvorms kort, sal ek graag aanstuur, los net n epos adres asb. Skou groete🐴

16/08/2023

Vrydagaand is Robertson Skoudans!!! Ons gaan groot makietie met Riaan Benade en sy orkes! Daar is nog n paar kaartjies beskikbaar vir die wat dit saam met ons wil kom geniet. 🍾πŸ₯‚πŸ’ƒπŸ΄

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Robertson?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Robertson
Other Festivals in Robertson (show all)
Meidum Festival Meidum Festival
Pat Busch Mountain Reserve, Bergendal Farm, Bergendal Road, Klaasvoogds West
Robertson, 6705

β›° A unique festival production experience nestled in the Robertson mountain range πŸ—“ 28 - 30 October 2022

Robertson Lenteskou Robertson Lenteskou
Dirkie Uys Street
Robertson, 6705

Robertson Lenteskou proudly marks its 125th anniversary, a testament to its enduring appeal and historical significance. Experience the tradition, the community, and the excitement...

Wine on the River in partnership with Nedbank Wine on the River in partnership with Nedbank
2 Reitz Street
Robertson, 6705