Betties
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Betties, Shopping & retail, Rustenburg.
29/06/2026
Die UITVERKOPING het amptelik begin!
Meer as 160 items is nou in die uitverkoping, met die meeste produkte teen 50% af!
Wees egter vinnig, van die items is daar net een beskikbaar.
Die maklikste is om eers op my katalogus te gaan loer en jou gunstelinge in jou mandjie te sit. Ek haal die produkte dadelik af soos dit uitverkoop, sodat die katalogus so akkuraat moontlik bly.
Ongelukkig het ons nie in Betties 'n afsonderlike spasie waar ek al die uitverkoping-items mooi eenkant kan uitstal nie. Daarom werk dit die beste as jy eers aanlyn deur die katalogus blaai en die items wat jy wil hê in jou mandjie sit. As jy daarna eerder by Betties wil kom loer, kan ek die produkte sommer vir jou wys.
https://wa.me/c/27740189860
Moenie te lank wag nie, wanneer dit weg is, is dit weg!
Liefde.
Dia
Super stylvol!
Dankie mooiste Leana Corbitt 🧣
Loer gerus op my katalogus na al die serpe wat tans in voorraad is .
https://wa.me/c/27740189860
25/06/2026
Daar is nog mooi nuwe serpe beskikbaar op my katalogus.
https://wa.me/c/27740189860
Hierdie armbande vlieg letterlik van die rak af!
Maak seker jy kry joune.
https://wa.me/c/27740189860
Leana Corbitt 💕
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |