Yummy_Tummy
Is jy net te besig of het nie tyd om kos te maak nie? Dit is hoekom Yummy Tummy daar is vir jou. Ons
21/06/2026
Hier is ons spyskaart vir die week. Maandag het ons n bacon, pasta, kaas gereg met n slaai.
Ons bak ook weer pannekoeke vir R7. Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia:0714130788
21/06/2026
Beste Travel and Transfers in die Noord Weste en vriendelikste mense. Sal mooi n fout maak om van hul dienste gebruik te maak nie.
07/06/2026
Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week. Maandag het ons vark roast, rys, knoffelbotter aartappeltjies en soet patats 😋
Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia: 0714130788
03/05/2026
Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week.
Maandag bet ons chicken schnitzel, potato wedges en ertjies. Ons s***e is n kaas of sampioen sous.
Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia: 0714130788
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 20:00 |
| Tuesday | 06:00 - 20:00 |
| Wednesday | 06:00 - 20:00 |
| Thursday | 06:00 - 20:00 |
| Friday | 06:00 - 20:00 |