Sonstraal Kleuterskool

Sonstraal Kleuterskool

Share

Sonstraal Kleuterskool - Waar elke kind straal🌞Kom sien self waarom Sonstraal Kleuterskool uitblink🌞

01/01/2025
🌞Sonstraal Kleuterskool🌞 in Rustenburg neem kinders van 3 Maande tot en met Graad R,
Skoolgeld beloop R1850 per maand. 

Sonstraal Kleuterskool is ‘n pragtige kleuterskool waar kinders ons nommer een passie is, ons glo aan leer terwyl ons speel. 

Pragtige, veilige borsvoed-vriendelike baba klaskamer beskikbaar vir mammas se gebruik enige tyd van die dag, met yskassie en gemaklike borsvoed of pomp area. All die melkies word ook baie mooi gemerk vir elke babatjie se bottels deur die dag. 

Ons is gemeenskap gedrewe en kondig sodoende met trots aan dat ons hande gevat het met Light House Kinderhuis en tans gratis pre-primêre onderrig asook voedsel aan drie Light House kindertjies verskaf.

Al die onderwyspersoneel van Sonstraal Kleuterskool is ten volle gekwalifiseerd in die grondslagfase, en sorg dat u kind gereed is wanneer dit tyd is om na die 'Groot Skool' te gaan.

Kerkstraat 235, Rustenburg 014 592 3155

Share asseblief met al jul vriende vêr en wyd! 20/11/2024

𝕊🌞𝕆🌞ℕ🌞𝕊🌞𝕋🌞 ℝ 🌞𝔸🌞𝔸🌞𝕃

Sonstraal Kleuterskool, die skool waar elke maatjie belangrik is.

Maak 'n afspraak en kom besoek ons pragtige skooltjie!
Bespreek NOU jou lyfie se plek vir 2025!

~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~

Sonstraal Kleuterskool in Rustenburg neem kinders van 3 Maande tot en met Graad R.
Skoolgeld beloop R2100 - voldag (kinders 2 jaar en ouer) per maand. Alle etes ingelsuit
R2000 - voldag (kinders jonger as 2 jaar) per maand. Alle etes ingesluit.
Registrasie geld sluit 'n Sonstraal hempie in wat op Vrydae gedra word.

Sonstraal Kleuterskool is ‘n pragtige kleuterskool waar kinders ons nommer een passie is, ons glo aan leer terwyl ons speel.

Pragtige, veilige borsvoed-vriendelike baba klaskamer beskikbaar vir mammas se gebruik enige tyd van die dag, met yskassie en gemaklike borsvoed of pomp area. Al die melkies word ook baie mooi gemerk vir elke babatjie se bottels deur die dag.

Ons is gemeenskap gedrewe en kondig sodoende met trots aan dat ons hande gevat het met Light House Kinderhuis en tans gratis pre-primêre onderrig asook voedsel aan drie Light House kindertjies verskaf.

Al die onderwyspersoneel van Sonstraal Kleuterskool is ten volle gekwalifiseerd in die grondslagfase, en sorg dat u kind gereed is wanneer dit tyd is om na die 'Groot Skool' te gaan.

Skryf sommer vandag nog in! Ons kan nie wag om jou as deel van die Sonstraal familie te verwelkom nie!

Kerkstraat 235, Rustenburg
014 592 3155 / 076 240 5546

🌞Sonstraal Kleuterskool🌞 in Rustenburg neem kinders van 3 Maande tot en met Graad R, Skoolgeld beloop R1850 per maand. Sonstraal Kleuterskool is ‘n pragtige kleuterskool waar kinders ons nommer een passie is, ons glo aan leer terwyl ons speel. Pragtige, veilige borsvoed-vriendelike baba klaskamer beskikbaar vir mammas se gebruik enige tyd van die dag, met yskassie en gemaklike borsvoed of pomp area. All die melkies word ook baie mooi gemerk vir elke babatjie se bottels deur die dag. Ons is gemeenskap gedrewe en kondig sodoende met trots aan dat ons hande gevat het met Light House Kinderhuis en tans gratis pre-primêre onderrig asook voedsel aan drie Light House kindertjies verskaf. Al die onderwyspersoneel van Sonstraal Kleuterskool is ten volle gekwalifiseerd in die grondslagfase, en sorg dat u kind gereed is wanneer dit tyd is om na die 'Groot Skool' te gaan. Kerkstraat 235, Rustenburg 014 592 3155 Share asseblief met al jul vriende vêr en wyd!

Want your school to be the top-listed School/college in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Kerk Straat 235
Rustenburg
0299