Rabbit Kidzz Bergsig - Rustenburg
Preschool
02/07/2026
Gelukkige Verjaarsdag, Ouma Jakkie!
Baie dankie vir alles wat Ouma vir ons by Rabbit Kidzz beteken.
Ouma sorg elke dag dat ons die heerlikste kossies kry, vul ons dae met lag, liefde en warmte, en laat elke kind spesiaal voel. Ouma se vriendelikheid, omgee en sagte hart bring soveel vreugde vir ons hele skool.
Ons is ongelooflik dankbaar om vir Ouma deel van ons Rabbit Kidzz-familie te hê.
Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met oorvloedige seën, goeie gesondheid, liefde, geluk en baie mooi herinneringe.
Geniet elke oomblik van Ouma se spesiale dag!
Met baie liefde,
Die Rabbit Kidzz-familie
🐰🐰🐰
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Website
Address
C/O Joubert Street And Boven
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 17:30 |
| Tuesday | 06:00 - 17:30 |
| Wednesday | 06:00 - 17:30 |
| Thursday | 06:00 - 17:30 |
| Friday | 06:00 - 17:30 |