Alta And Derick Music
We offer the music you choose for any occasion. Quality sound equipment to get your party started.
Ons is lief vir jou Pieter
24/05/2023
Legendariese Internasionale sangeres, Tina Turner, sterf op die ouderdom van 83, in haar huis, in Switzerland, na n lang siekbed.
Sy het in 2013 n beroerte gehad, en is in 2016 gediagnoseer met dermkanker, en in 2017, moes sy n nieroorplanting ondergaan...
Tina Turner is een van die topverkopers van die musiekbedryf, met 12 Grammy toekenings, rondom 150 miljoen albumverkope en haar bedoel is by die $270 miljoen sterk.
In 2018, neem haar oudste seun sy eie lewe, op 59 jarige ouderdom en in 2022, sterf haar ander seun, op 62 jarige ouderdom, aan kolonkanker.
Tina laat haar man, en 2 aangenome seuns, agter.....!
16/01/2023
RIP Tommy. Sal jou nooit vergeet nie.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Rustenburg
0299