Lady Rose Quilting Loft

Lady Rose Quilting Loft

Share

Lady Rose Quilting Loft is a professional quilting services situated in Rustenburg.

16/02/2023

Die bernette Sew & Go 5 is 'n intreevlak meganiese masjien wat 'n een-stap-semi-outomatiese knoopsgat maak. Spaar R1700 tydens die Hugs & Love promosie. Die ideale masjien vir 'n skoolkind wat graag wil leer naaldwerk doen.

15/02/2023

Die BERNINA 770QE Plus is enige kwilter se droom. Dit is 'n kombinasie naaldwerk- en borduurmasjien. Kwiltwerk met die borduurmasjien is vinnig en professioneel. Ekstra borduurrame is beskikbaar om die proses nog makliker te maak. Met die Hugs & Love promosie is die B770QE Plus beskikbaar teen n besparing van R40 400. Kom loer gerus in vir 'n demonstrasie by Bernina Rustenburg.

15/02/2023

Die Bernina B535 is 'n kombinasie naaldwerk- en borduurmasjien. Beskikbaar terwyl voorraad hou teen 'n uitmuntende besparing van R20 300.00.

14/02/2023

Klein maar kragtig vir pragtige naaldwerk! Hierdie gerekenariseerde masjien is super gebruikersvriendelik. Spaar R3600 tydens die Hugs & Love promosie.

Want your business to be the top-listed Clothing Store in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Mispel Avenue
Rustenburg
0299