NG PROTEAPARK
Ons groei in die volheid van Jesus terwyl ons Hom deel met almal.
18/07/2026
Ons laaste Sondag diens vir die skool vakansie. Ons het weer lekker Kinderkerk en Aanddiens van volgende Sondag af. Sien julle almal more ππΌ
11/07/2026
Sondag Program vir 12 Julie 2026
08/07/2026
π€ BelΓͺ in julle huwelik β die beste belegging wat julle ooit kan maak.
Elke huwelik het ruimte om te groei, beter te kommunikeer en mekaar nog dieper te leer ken. Sluit by ons aan vir 'n inspirerende Huwelik Verrykingsseminaar, aangebied deur SanΓ© Leach van Kind Culture Social Work.
β¨ Wat kan julle verwag?
β’ 'n Inleiding tot die Enneagram-persoonlikheidsanalise.
β’ Praktiese hulpmiddels om kommunikasie en begrip in julle verhouding te verdiep.
β’ 'n Lekker, ontspanne dag met prettige aktiwiteite om weer saam herinneringe te maak.
π
Saterdag, 25 Julie 2026
β° 09:00 β 16:00
π NG Proteapark
π° R800 per paartjie (middagete, materiaal en teetyd-happies ingesluit)
π Registreer by 064 203 8061.
Maak tyd vir mekaar, groei saam en bou aan 'n sterker, gesonder huwelik. Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom! β€οΈ
07/07/2026
π³β¨ Dis amper tyd vir ons jaarlikse Bos Basaar!
Merk 1 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag vol lekker kos, kuier en pret vir die hele gesin β alles onder die bome by NG Proteapark! π€
Geniet heerlike boerekos soos melkkos, pap en kaiings, sappige vleis, warm koffie en nog baie meer. Loer gerus in by ons stalletjies, doen 'n bietjie thrifting by die Wit Olifant, koop wildsvleis en laat die kinders die dag ten volle geniet met gesigverf, die treintjie, springkasteel, kettieskiet en nΓ³g verrassings!
Bring jou familie, nooi jou vriende en kom maak saam met ons mooi herinneringe. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! πΏβπ
π
1 Augustus 2026
π NG Proteapark
07/07/2026
As jy graag hierdie uitreik wil ondersteun en deel wil wees sal ons enige EFT betalings aanvaar om by te dra by hierdie projek ποΈππΌ Skakel gerus ons kerk kantoor vir meer inligting by 014 533 4028
Ondersteun asseblief die hulpverleningprojek.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
H/V Witstinkhout & Bergboslaan, Proteapark
Rustenburg
0305
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 13:00 |
| 14:00 - 15:00 | |
| Tuesday | 08:00 - 13:00 |
| 14:00 - 15:00 | |
| Wednesday | 08:00 - 13:00 |
| 14:00 - 15:00 | |
| Thursday | 08:00 - 13:00 |
| 14:00 - 15:00 | |
| Friday | 09:00 - 13:00 |
| Sunday | 09:00 - 10:00 |