Wysneusie Kleuterskool

Wysneusie Kleuterskool

Share

Waar woelwaters wenners is Ons opvoeders is uiters bekwaam en selektief gekeur. U kleuter se belange en ontwikkeling is ons motto.

Photos from Wysneusie Kleuterskool's post 02/06/2026

Excercise? I Thought you said extra slice๐Ÿ˜œ

Heerlike pizza๐Ÿ• & roomys๐Ÿฆ bederf vir ons 100% teenwoordige klassies tydens atletiek 2026.

Photos from Wysneusie Kleuterskool's post 30/05/2026

Sensoriese spel in die buitelug! โ˜€๏ธ
Die ๐Ÿ„พ๐Ÿ…ƒ๐Ÿ„น๐Ÿ„ธ๐Ÿ„ด-๐Ÿ„ฟ๐Ÿ„พ๐Ÿ…ƒ๐Ÿ„น๐Ÿ„ธ๐Ÿ„ด๐Ÿ…‚๐Ÿท was vandag besig om verskillende teksture te verken - van harde eierhouers tot sagte, ronde b***e en growwe blokkies. Soveel konsentrasie op daardie gesiggies! ๐Ÿคฉ

30/05/2026

๐Ÿฆ๐Ÿ„ป๐Ÿ„ด๐Ÿ„ด๐Ÿ…„๐Ÿ…ƒ๐Ÿ„น๐Ÿ„ธ๐Ÿ„ด๐Ÿ…‚
Van blรชrende skapies๐Ÿ‘ tot kloekende henne๐Ÿ” , ons het beslis die oulikste diertjies op ons "plaas" gehad. ๐Ÿšœ๐ŸŒพ
Ons maatjies is so trots op hul plaasdier maskers en het heerlik saam op die maat van "Ou Oom Sarel" gesing.

Want your school to be the top-listed School/college in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


195 Beyers Naude Drive
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30