Vrugtekoek/Fruitcake

Vrugtekoek/Fruitcake

Share

Tastefull fruitcake

28/01/2022

Welkom aan nuwe Lede... Paar dinge gou opklaar ek Antwoord sodra ek kan. Jammer as dit dalk ongerieflik tye is maar ek werk ook en die Vrugtekoek,Platters en Terte wat ons maak is vir extra inkomste. Ons Courier Vrugtekoek ook as sou belangstel. As daar enige Probleem is kontak my gerus op 0849894393 ek antwoord as ek kan anders bel ek U trug. Jammer as dit ongerief is,Vra onverskooning ek is ook maar 'n mal mens wat probeur als inpas en by almal so boodskappe uitkom sodra ek kansie kry(jaaaa ek weet 3uur oggend moet mens slaap) Party keur is dit 'n luxuary vir mense wat die pot aan kook moet hou in die lewe. Vriendelike groete Cindy. Lekker Vrydag almal.

Want your business to be the top-listed Bakery in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Rustenburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00