Rustenburg Naskool & Studiesentrum
Specialized Afterschool and homeschooling/ Gespesialiseerde Naskoolsentrum en Tuisonderrig
02/07/2020
Kamera's.....ekstra paar oë om te help.
20/10/2017
Ons nuwe junior klas. Hier gaan hard gewerk en geleer word.
WISKUNDE EN AFRIKAANSE EKSTRA KLASSE GR 4-9.
Ek het n uitstekende onderwyser wat vanaf 3 Mei by ekstra wiskunde klasse kom aanbied. Gr 4-9. Kontak my as julle sou belangstel.
Ons gaan ook n afrikaanse klas vir gr 6 en 7 aanbied...spesifiek vir opstelle skryf en begripstoetse beantwoord, leesvaardighede en taalkunde. Daar gaan maks 10 kinders in n klas toegelaat word. Kontak Elize by 0845566768 vir verdere navrae.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Parkstraat 37A
Rustenburg
0300