Plaashase
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Plaashase, Dessert Shop, Rustenburg.
15/06/2026
π β° LAASTE KANS OM VADERSDAG-GESKENKE TE BESTEL! β° π
Bederf vir Pa hierdie Vadersdag met βn pragtig saamgestelde geskenkboks vol lekkernye en spesiale bederfies.
β¨ Geskenkbokse beskikbaar vanaf:
β’ R250
β’ R500
β’ R1000
β’ R1500
π Rustenburg
π Koerier beskikbaar na ander dorpe
Moenie die geleentheid mis om vir Pa te wys hoeveel hy beteken nie. Plaas jou bestelling vandag nog!
π© Stuur gerus βn boodskap om jou geskenkboks te bespreek.
08/06/2026
VADERSDAG BEDERF β OPSIE 3
Vir die Pa wat die beste verdien! Bederf hom hierdie Vadersdag met βn smaakvolle geskenkboks, gevul met plaaslike lekkernye en spesiale verrassings.
Hierdie geskenkboks bevat:
Premium Koffie
2 x Dekadente Brownies
Smullekker Gemmerkoekies
Macadamia Brittle
Gesoute Macadamia Neute
1 x Brauhaus Craft Bier
1 x Funky Ouma Speseryboks
π Alles netjies verpak in βn pragtige geskenkboks.
Die perfekte geskenk vir die man wat altyd daar is β of hy nou van koffie, iets soets of βn koue bier hou, hierdie boks het iets vir elke Pa om te geniet.
π Vir die held in jou lewe.
π Bestel nou by Miscke: 072 326 5918
ππ°
π VADERSDAG BEDERF β OPSIE 2π
Soms is die eenvoudigste geskenke die mees betekenisvolle. π
Bederf die spesiale Man , Pa, Oupa of in jou lewe met βn smaakvolle geskenkboks vol plaaslike lekkernye en hartlike waardering.
Opsie 2
Ingesluit:
Plaashase Vadersdag Koffie
Plaashase Sjokelade Beskuit 1 x Dekadente Plaashase Brownie
Plaashase salted macadamia Funky Ouma Speserye
π Mooi verpak in βn geskenkboks met lint
π Bestel nou by Miscke: 072 326 5918
π Vir die held in jou lewe. π
Plaashase Bakery
03/06/2026
Opsie 1
Verras die held in jou lewe met iets besonders hierdie Vadersdag! π
β Plaashase Vadersdag Blend Koffie (250g)
πͺ Heerlike Sjokolade Beskuit
π Alles mooi verpak in βn geskenkboks β gereed om vir Pa te bederf!
Die perfekte kombinasie vir daardie welverdiende koffie oomblik.
Slegs R250
Bestel nou om teleurstelling te voorkom!
π Miscke: 072 326 5918
Want elke Pa verdien om spesiaal te voel op sy dag. π
01/06/2026
VADERSDAG IS OM DIE DRAAI!
Vir die Pa wat altyd regstaan β¦
Vir die Oupa wat stories vertel β¦
Vir die Man wat sy gesin eerste stel β¦
Bederf hom hierdie Vadersdag met iets besonders van Plaashase.
Ons handgemaakte lekkernye en geskenke is die perfekte manier om te sΓͺ:
βDankie vir alles wat jy doen β¦
jy is ons held.β
π Bestellings kan nou geplaas word
π
Beperkte hoeveelhede beskikbaar
π Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas
π Want die beste Man, Pa, Oupa verdien die grootste bederf.
29/05/2026
Die lewe is te kort vir kitskoffie, bitter tee ,verbeeldinglose disse en nagemaakte botter.
By Plaashase bring ons kleur, tekstuur en geur na jou tafel.
Waar gewone kos verander in iets besonders ,en elke happie soos huis voel. π€
Van stylvolle smuldisse tot kreatiewe onthaal sonder moeite⦠ons help jou om elke geleentheid spesiaal te maak.
π© Kontak ons gerus vir kommervrye, kreatiewe smuldisse .
Plaashase Bestellings vir die Week is Oop!
Van vars gebak en heerlike quiches tot beskuit, piekniekmandjies en iets lekkers vir elke tafel β Plaashase bring daardie plaas kombuis liefde direk na jou toe π€
β¨ Handgemaak
β¨ Vars voorberei
β¨ Perfek vir huis, kantoor of kuiergeleenthede
π© Plaas jou bestelling betyds om teleurstelling te voorkom.
βGoeie kos maak mooi herinneringe.β π»
21/05/2026
πΎ PLAASHASE BESKUIT β HAPPIES MET HART β
Begin jou oggend met die perfekte koppie koffie of tee en Plaashase se heerlike karringmelk saadbeskuit.
Vars gebak in klein hoeveelhede met regte botter, karringmelk en die perfekte mengsel van sade, neute en klapper vir daardie tuisgemaakte smaak. π€
β¨ Perfek vir:
β’ Ontbyt
β’ Tee tyd
β’ Geskenkies
β’ Jou maandelikse beskuit voorraad
π¦ Bestel jou voorraad vandag!
π 072 326 5918
π§ [email protected]
19/05/2026
πΏπ§Ί Plaashase Piekniekmandjies π§ΊπΏ
Ons Plaashase piekniekmandjies is gevul met heerlike handgemaakte lekkernye, vars geure en daardie spesiale huislike aanraking wat elke oomblik ekstra besonders maak.
Perfek vir:
πΈ Romantiese pieknieks
πΈ Familie-uitstappies
πΈ Verjaarsdae & spesiale geleenthede
πΈ Bederf vir iemand spesiaal
Van smaaklike quiches en vars gebak tot unieke plaasstyl bederfies β elke mandjie word met liefde voorberei. π€
π Vooraf bestellings noodsaaklik
π© Stuur gerus βn boodskap om jou mandjie te bespreek
Plaashase β waar goeie kos en mooi herinneringe ontmoet. πΎ
# RustenburgEats
18/05/2026
HIERDIE IS NIE NET βN GEWONE QUICHE NIE
HIERDIE IS PLAASHASE GEBAK -
HIERDIE IS RUS
NA βN LANG DAG.
HIERDIE IS βN GOUE,
BOTTERAGTIGE KORS
GEVUL MET HUISLIKHEID.
HIERDIE IS DIE REUK
VAN OUMA SE KOMBUIS
EN STADIGE
SONDAGOGGENDE
HIERDIE IS RUIMHARTIGE
VULSELS, REGTE BESTANDDELE
EN HANDGEMAAKTE SORG
HIERDIE IS PLAASHASE GOEDHEID
HIERDIE IS LIEFDE VARS UIT DIE OOND
HIERDIE IS PLAASHASE GOEDHEID GEBAK MET HART
Bestel by Miscke
0723265918
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the restaurant
Telephone
Website
Address
Rustenburg