Yamonate Toere

Yamonate Toere

Share

Yamonate Toere offer landswye en internasionale toere vir hoofsaaklik Afrikaans sprekende, Christeli

20/06/2023
29/05/2023

Hallo Julle, hoop dit gaan goed! Ons is besig om ons besprekings te finaliseer vir die Blomme, laat my weet wie wil saamgaan.

1ste Blomme toer 19 tot 27 Aug en

2de Blommetoer 2 tot 10 September.

Prys R10995, twee etes, vervoer en verblyf ingesluit.

Die eerste toer bly ons in Piekenierskloof in die berge en die tweede toer bly ons by die see in Club Mykonos.

Mooi bly en groete 🌸🪻

19/01/2023

Hallo Almal, ons het besluit omdat dit 'n nuwe jaar is en ons so moeg is na die Kersseisoen, gaan ons gou 'n biqi rus by Monateng wildsplaas, naby Pretoria.

Ons het 'n baie spesiale prys vir die week, ons gaan net 'n biqi rus en kuier en rondloop, speletjies speel en eet, wie wil saamgaan? Dis verblyf, en etes en vervoer vir 4 nagte vanaf die 20ste tot 24 Februarie, teen die baie spesiale prys van R3950, per persoon.

Kom saam julle gaan dit baie geniet! Laat my asb vandag weet as julle wil gaan, plek is beperk! Mooi dag, vriendelike groete Marietjie 🥰

Want your business to be the top-listed Travel Agency in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


36 Boshoff Street
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00