AP Kerk Rustenburg
AP Kerk Rustenburg
29/10/2025
✨Kersliedere by Kerslig✨
Dis weer tyd vir ons jaarlikse Kersliedere by Kerslig!
Kom vier die mooiste tyd van die jaar saam met ons — onder die sterre, tussen kersliggies en met die klanke van geliefde Kersliedere wat die ware betekenis van Kersfees laat leef. 🌟
Daar wag vir jou heerlike kos, mooi stalletjies, en ’n besonderse Kersverhaal-ervaring in Nasaret, Jerusalem en Betlehem.
Kom sing, kuier en deel saam met ons in die vreugde van Kersfees. 🎶
👨👩👧👦 ’n Aand vir jonk en oud — bring jou kampstoeltjie, die kinders, en kom ervaar die warmte en lig van Kersfees saam met ons.
📱 Vir enige navrae: WhatsApp Iené 071 608 1928
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
C/o Boven And Leydstreet
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 12:00 |
| Sunday | 08:30 - 09:30 |