Kiddio Speelskool
Ons is ñ klein skool. Waar elke kind individuele aandag kry. Ons skool bestaan uit 2 klasse (3-4jr
Na 22jr van vreugde, liefde, hartseer, ondersteuning en wonderlike herrinneringe maak Kiddio Speelskool toe.
Met God aan ons sy het ons almal 'n wedloop voltooi.
Dankie aan ouers, kinders, Emily, Maria en al die uitmuntende onderwyseresse, skoolhoofde, skoolonderwysers, skole kantoordames en aktiwiteitsmense aan jul groot hulp en liefde al die jare.
Ek wens almal net die Beste en Seënwense toe vir julle toekoms, prestasies vorentoe.
Ek volg julle op FB! Stuur maar vir my whatsapp hoe dit nog gaan.
Seëngroete en baie liefde!
Juf. Charlmarie 💖
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
63 Leurik Avenue
Rustenburg
0299