Laerskool Vastrap

Laerskool Vastrap

Share

Laerskool Vastrap spog met ’n besondere ryk geskiedenis en ’n trotse tradisie van besondere hoë

Photos from Laerskool Vastrap's post 03/07/2026

Die Landsdieners het hierdie week die voorreg gehad om by Sediba Kwele hul provinsiale kamp by te woon. Dit was 'n week gevul met geloofsgroei, spanbou, nuwe vriendskappe en waardevolle lewenservarings.

Ons wil ook ons opregte gelukwense oordra aan Nikita Erasmus en Annebel Lee Theron wat gedurende die kamp as groepleiers aangewys is. Hierdie is 'n besonderse erkenning.

Photos from Laerskool Vastrap's post 01/07/2026

Die o. 11A-kriekettoer by Midstream is in volle gang.
Die paaltjies val en lopies vloei en dit berei die seuns goed voor vir die seisoen wat voorlê. Krieket is 'n fees!

29/06/2026

Vastrap se ses NW-netbalspelers is gereed vir die All Ages-toernooi in Boksburg.

Want your school to be the top-listed School/college in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


65 Unie Straat
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:30
Tuesday 07:00 - 13:30
Wednesday 07:00 - 13:30
Thursday 07:00 - 13:30
Friday 07:00 - 13:00