Talented Hands

Talented Hands

Share

We do everything from printing and Lazer cutting to crochet and crafts!

17/02/2025

Is daar iemand in Secunda wat vir my game kaarte kan print? Kaarte vir n bord game. Ek het die blank kaarte.

02/10/2024

Wou jy nog altyd jou eie houtwerk projek aangepak het?
Hier is jou geleentheid!
Creative Talents kom bied 'n ottoman werkswinkel aan by ons die 26ste Oktober om 9 uur die oggend.
Al die inligting is in die advertensie hieronder.
Moenie wag nie! Boek nou jou plek voor dit te laat is.

17/09/2024

Talented Hands

08/08/2024

Hi Almal,
Join asb ons nuwe Talented Hands page! https://www.facebook.com/profile.php?id=61551728566349&mibextid=kFxxJD

Talented Hands

27/07/2024

Please join our Talented Hands page on this link

05/07/2024

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons by die Boere Mall in Secunda sal wees die 27ste Julie! Hou jou datum oop en kom geniet 'n heerlike dag saam met ons! Daar is baie mooi goedjies op ons tafels en lekker pryse te wen by ons stalletjie so moet dit nie misloop nie! Jy gaan dit GATE UIT GENIET!

07/01/2024

Oulike idee vir n Talented Teaching Klassie!

Kontak ons vir n klas afspraak!

Want your business to be the top-listed Interior Service in Secunda?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Secunda