Bell Function
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bell Function, Chef, 6 Komati Street, Polokwane.
Ons is opsoek na mense wat belangstel om in 'n koffie cafe en restaurant kombuis te werk. Geen kwalifikasies is nodig maar ondervinding en belangstelling sal in jou guns tel. Indien iemand belangstel stuur vir my jou CV na [email protected]
A***e van 'n Windg*t!!
Ons bied aan 16 Oktober 2013 in die Casper Breedt saal om 19:00
Dis kraakvars, dis eg (Suid-)Afrikaans, dis skreeusnaaks, dis pitkos, dit het gekom om te bly - dis Annale van ‘n Windg*t.
Hierdie eenman komedie handel oor persoonlikheidstipes en kommunikasie-style. Die play werk met die 4 basiese persoonlikhede soos dit deur die eeue uitgekristalliseer het, maar gee hulle nuwe name: daar’s bangg*tte (die analiseerders), hardeg*tte (die ‘drivers’) , slapg*tte (die sosialiseerders) en windg*tte (die ‘band leaders’).
Maak lekker kos vandag vir Bell Function se eerste klient in Secunda!! Hoop hul sal dit vreeslik geniet!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Culinary Team
Attire
Telephone
Website
Address
6 Komati Street
Polokwane
2023