Lofoord
Welkom by ons familie kerk met 'n passie vir Springs en omgewing.
22/06/2026
✨ Kinder Toewyding – 14 Junie ✨
Wat ’n spesiale en geseënde oggend was dit nie! 💛 Op 14 Junie het ons saam as gemeente ons kosbare kinders aan die Here toegewy.
Elke ouer het hul kinders simbolies in God se hande geplaas – ’n belofte om hulle in Sy weë groot te maak, en ’n herinnering dat elke kind ’n unieke plan en doel het. 🙏
Dankie aan elke familie wat deel was van hierdie besondere oomblik. Julle kinders is ’n groot seën, en ons staan saam met julle in gebed vir hulle toekoms. 🌿
“Leer die kind die regte pad, en hy sal nie daarvan afwyk nie, selfs nie wanneer hy oud is nie.” – Spreuke 22:6
📸 Kyk gerus na die fotos hieronder en beleef weer die mooi herinneringe saam met ons!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Hoek Van Stasiesingel
Springs
1559
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 13:30 |
| Tuesday | 08:00 - 13:30 |
| Wednesday | 08:00 - 13:30 |
| Thursday | 08:00 - 13:30 |
| Friday | 08:00 - 10:00 |