Criterion Technical Services and Projects
Moving, installation, repairs and maintenance on CNC and all conventional machines. Supplier of qual
Ons het laasnag n inbraak by ons besigheid in Geduld weg, Springs gehad. AL ons rekenaars is gesteel. 2 LG Towers met 2 LG skerms. 1 Panasonic Toughbook (laptop). 1 Asus laptop.
Die inligting op al hierdie rekenaars is totaal onvervangbaar en van kardinale belang om besigheid te doen.
Die inbraak het geduur van 03:10 tot 04:20 vanoggend. Ons kan op kamera sien dat 2 person betrokke was.
Ons vra groot asb. as jy iemand ken wat n pawn shop in die omgewing besit of by een werk, asb. kyk uit hier oor. Jy SAL n beloning ontvang.
Ons kan die rekenaars vervang maar ons is afhanklik van die inligting daarop. Dis al wat ons wil terug he.
08/08/2019
We've come so far, 3 machines done and moved to new premisses....1 to go
10/05/2019
Grateful hearts 🙏 a new division of Criterion soon to be announced.... Whatch this space
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
99 Escombe Street
Springs
1559
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |