Annie's Kitchen
Annie's Kitchen het in 2001 begin met my Ma (Annie) wat kollewyntjies (Cup Cakes) gebak het. My Ma is Okt 2020 oorlede aan Covid en ek bou voort op haar legacy.
06/06/2026
THE BEST BILTONG IN TOWN
Whole pieces / finely chopped or not so finely chopped.
You will come back for more.
R325/kg : Biltong & Droëwors.
WA Marianne Steyl on 062 866 9972 to place your order. Orders close Tuesday, 9 June @ 10h00.
No FB Orders will be accepted.
Available in Bellville on Monday, 15 June in Broadway Road, Boston. Exact address will be given for collection when order has been confirmed and paid.
05/06/2026
Wat is dan nou lekkerder as beskuit saam met 'n koppie tee of koffie in hierdie koue weer?
Bestel gerus jou beskuit teen Maandag, 8 Junie. Dit sal Saterdag, 13 Junie in Strand beskikbaar wees.
WA Marianne Steyl op 062 866 9972 om jou bestelling te plaas.
Ongelukking geen FB bestellings.
23/05/2026
Onthou om jou lekker Karringmelk beskuit te bestel.
Ek is weer Saterdag, 30 Mei in die Strand.
WA Marianne Steyl op 062 866 9972
Ongelukkig geen FB bestellings.
22/05/2026
⚠️VARS GEBAKTE SKONS⚠️
Openings Aanbod aan alle Annie's Kitchen kliënte.
Koop 6 vir R60 en kry 2 GRATIS!
Kan opgetel word in Die Bos, Strand. Vanaand (Vrydag, 22 Mei) of môre-oggend (Saterdag, 23 Mei).
Kontak Bederfie op 084 567 9150 en noem Annie's Kitchen het jou verwys, so EENVOUDIG soos dit.
Moenie wag nie, beperkte voorraad.
Jammer geen aflewerings.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Website
Address
Strand
7530
Opening Hours
| Monday | 17:00 - 19:00 |
| Tuesday | 17:00 - 19:00 |
| Wednesday | 17:00 - 19:00 |
| Thursday | 17:00 - 19:00 |
| Friday | 16:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |