DSND
Die Strand-Naastediens NPC was established in 1969 as a Non-Profit Organisation in Strand, Western Cape. Retirement and assisted living facility
25/06/2026
🎶 Altena se sanggroep deel hul talent met die gemeenskap 🎶
Altena se sanggroep het hierdie week by die VLV-geleentheid by die Moedergemeente in die Strand opgetree. Dit was vir die sanggroep 'n voorreg om deel te kon wees van hierdie besonderse geleentheid.
'n Hartlike dankie aan al ons inwoners wat deelgeneem het, asook aan ons eenheidsbestuurder vir haar betrokkenheid en ondersteuning.
Julle passie en entoesiasme het die optrede besonders gemaak.
Ons waardeer elke geleentheid om ons talente te deel en saam mooi herinneringe te skep.
10/06/2026
Op Vrydag, 5 Junie, het die leerders van Talanja Skool vir die inwoners van Altena kom sing en geskenkies vir almal, insluitend ons personeel, gebring. Die inwoners het die besoek terdeë geniet en waardeer. Baie dankie aan Talanja Skool vir julle liefde, omgee en die vreugde wat julle gebring het.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the practice
Telephone
Website
Address
Altena Road
Strand
7410
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:30 |
| Tuesday | 08:00 - 16:30 |
| Wednesday | 08:00 - 16:30 |
| Thursday | 08:00 - 16:30 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |