Tulbagh Take Aways

Tulbagh Take Aways

Share

Open from 9am-9pm
Weekly specials
We deliver

Photos from Tulbagh Take Aways's post 01/08/2018

Hello Tulbagh! Hierdie outjie is vir die van julle wat erg is oor ‘n mooi stukkie vis! 😁

Ek het vars Tuna steaks te koop. Die steaks is in 1kg pakke opgemaak en verkoop vir R125 per kilogram wat ‘n baie bilikke prys is vir die spesifieke vis.

Daar is net 13kg oor en julle kan my op 083 438 4104 bel of WhatsApp as julle belangstel. 🙂

31/07/2018

BAIE GELUK Gerhardt Witbooi, Die gelukkige wenner van ons mikrogolf oond kompetisie. Hou hierdie blad en ons kennisgewing borde buite die winkel dop vir ons volgende kompetisie en ook deurlopende specials.

Want your restaurant to be the top-listed Restaurant in Tulbagh?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


15 Mark Straat
Tulbagh