Huis Disa
ACVV Retirement Home situated in the beautiful Tulbagh valley.
21/06/2026
Vandag was dit ons Vaders se b***t vir 'n lekker bederf. By Huis Disa is daar spek, eiers en English muffin bedien vir ontbyt, gevolg deur cappuccinos en KitKat...gevolg deur 'n heerlike middagete!
11/06/2026
Vandag het ons Huis Disa verpakkings komitee ingespring en gehelp met die verpakking van brownies, fudge blokkies, pruimedante en suiker vrugte lekkers. Dit was groot pret! Tussen deur die gelag en gesels was alles klaar in 'n japtrap. Baie dankie aan al die gewillige hande!
Kom sluit gerus Saterdag 27 Junie by ons aan vir ons 2026 Huis Disa Basaar by die Ou Pastorie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Van Der Stel Street
Tulbagh
6820