Multi Meat Deli

Multi Meat Deli

Share

Multi Meat Deli
Slagerij / Metzgerei
a supplier of Quality German and Dutch Coldmeat & Deli delights

03/03/2026

πŸ‡³πŸ‡± HOLLANDSE FRIKANDELLEN NOU BESKIKBAAR! πŸ‡³πŸ‡±

Lus vir daai egte Nederlandse smaak? πŸ˜‹
Ons het nou heerlike Hollandse Frikandellen in voorraad by Multi Meat Deli!

πŸ”₯ Perfek vir:
β€’ Braai
β€’ Airfryer
β€’ Oond
β€’ Of sommer vinnig in die pan

Knapperig buite, sappig binne – presies soos in πŸ‡³πŸ‡± Nederland!

πŸ›’ Beperkte voorraad – moenie uitmis nie!

πŸ“ Multi Meat Deli
Hoek van Limpopo & Generaal Hertzog Straat
The Village Shopping Centre

πŸ“ž Kontak ons vir pryse en bestellings.

01/03/2026

πŸ₯©πŸ‡©πŸ‡ͺπŸ‡³πŸ‡± Multi Meat Deli – Your Supplier of Quality German & Dutch Cold Meat πŸ‡³πŸ‡±πŸ‡©πŸ‡ͺπŸ₯©

Op soek na egte Europese gehalte?
By Multi Meat Deli kry jy premium Duitse en Nederlandse kouevleis – vars, smaakvol en perfek vir enige geleentheid.

βœ”οΈ Tradisionele resepte
βœ”οΈ Uitstekende kwaliteit
βœ”οΈ Perfek vir platters, toebroodjies en funksies

πŸ“ Besoek ons by:
Cnr. Limpopo & General Hertzog Road, Three Rivers (The Village)

Kom proe die verskil van ware kwaliteit!

SupportLocal DeliLovers

19/02/2026

βΈ»

πŸ₯“πŸ₯© HIGH QUALITY COLD MEATS – ONLY AT MULTI MEAT DELI! πŸ₯©πŸ₯“

Looking for fresh, premium cold meats for your home, braai, or platter?
At Multi Meat Deli, we bring you the finest selection of:

βœ… Polony
βœ… Salami
βœ… Smoked Sausages
βœ… Ham & Specialty Meats
βœ… Traditional & Continental Favourites

Perfect for sandwiches, platters, school lunches, or family gatherings!

πŸ“ Visit us at The Village – Cnr Limpopo & General Hertzog Road, Three Rivers
πŸ“ž Contact us today for orders & specials!

Quality you can taste. Freshness you can trust.

09/02/2026

🧑 PROPPIES VAN HOOP 🧑

Multi Meat Deli staan trots saam met die gemeenskap om ’n verskil in iemand se lewe te maak πŸ™Œ
Ons help om plastiek koeldrankproppies in te samel sodat dit kan bydra tot ’n rolstoel vir iemand in nood ♿️

πŸ‘‰ Proppies kan enige tyd by Multi Meat Deli afgelaai word.
Elke klein proppie tel – saam kan ons groot hoop skep!

Kom ons staan saam, gee om en wys wat ’n gemeenskap kan doen πŸ’™πŸ§‘

Klein prop, groot verskil!

’nVerskil

06/02/2026

πŸ”₯ ALWAYS FRESH, ALWAYS HAPPY πŸ”₯

By Multi Meat Deli vat ons gehalte ernstig op!
Die Original BOMB se knoffelbrode is propvol geur, perfek voorberei en presies reg vir enige geleentheid – van vinnige ete tot kuier met vriende.

Kom ervaar varsheid, smaak en deli-gehalte wat jou laat terugkom vir nΓ³g! πŸ’£πŸ₯–πŸ§€

πŸ“ Besoek ons vandag en proe self hoekom almal mal is oor Die Original BOMB!

26/01/2026

πŸ‡©πŸ‡ͺ🌭 GERMAN BOCKWURST SPECIAL πŸŒ­πŸ‡©πŸ‡ͺ
Juicy, full of flavour and perfect for braaing, boiling or pan-frying! πŸ˜‹

πŸ’₯ WAS: R212,80 p/kg
πŸ”₯ NOW: R163,85 p/kg
⏰ While stocks last!

πŸ“ Available at Multi Meat Deli – The Village, Three Rivers
Don’t miss out on this great deal – get yours today! πŸ›’πŸ₯©











πŸ˜„πŸ”₯

20/01/2026

πŸ”₯ MID-MONTH SPECIAL πŸ”₯
Moenie hierdie aanbod misloop nie!

Geniet 30% AFSLAG op ALLE gemengde kouevleis by Multi Meat Deli πŸ₯“πŸ–
Perfek vir toebroodjies, borde, braais of sommer net om die yskas vol te hou!

πŸ—“ Geldig: 20 Januarie – 24 Januarie
πŸ“ The Village, h/v Limpopo & General Hertzog Road, Three Rivers

Kom vroeg – terwyl voorraad hou! πŸ˜‹

Photos from Strictly Come Coffee's post 17/01/2026

Thank you for the support Strictly Come Coffee

Want your business to be the top-listed Grocery Store in Vereeniging?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


The Village Centre, 1 Limpopo Street, Three Rivers, , Https://maps. App. Goo. Gl/1fAXe6L9DUYqUtuG7?g_st=com. Google. Maps. Preview. Copy
Vereeniging
1939