Johan van Rensburg Teater
'n Teater vir die gemeenskap van die Vaaldriehoek! / A Theatre for the community of the Vaal triangle!
25/07/2013
Marion Holm se splinternuwe eenvrouvertoning "Holm: geMARIONeerd" is 2 Augustus te sien in die Johan van Rensburg Teater by Hoƫrskool Drie Riviere. Kaartjies beloop R140 p/p en is beskikbaar op ons webblad www.jvrteater.com of skakel ons by 0164231590.
Moet dit nie misloop nie! Sien jou daar!
Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Vereeniging?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Sabie Street
Vereeniging
1935