Bubbleloo

Bubbleloo

Share

Helium Gas and Balloons Helium Gas

31/05/2020

Bederf die klein span in lockdown met n oulike walking pet! 0713495018

01/11/2012

Kom se halo vir ons by Worcester Mountain Mill Mall die naweek! Kom bederf die kleinspan met 'n karkater ballon! Jy gaan die BESTE Ma of Pa wees en die kleinspan gaan heerlik speel met die ballon terwyl ma en pa rustig kan inkopies doen!

22/10/2012

BUBBLELOO is weer die naweek by Mountain Mill Mall in Worcester!! Kom koop vir die kleinspan 'n oulike karakter ballon!
Ons is ook by VCP Kleuteratletiek en Worcester Noord Primer se sportdag! Ons hoop om jul almal by een van ons uitstallings te sien!

17/10/2012

Bubbleloo het 'n ballon uitstalling in Worcester Mall 19 tot 21 Oktober. Kom bring die kinders en bederf hul met hul gunsteling helium ballon! Vir belangstelling of navrae kontak my gerus by 071 3495018

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Villiersdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Villiersdorp
6848