CHARM TYRES

CHARM TYRES

Share

NEW AND SECOND HAND TYRES, RIMS AND PUNCTURES

20/07/2022

Goeie more al my kliente en die wat nog nie kliente is nie. Ons het 2de handse bande, gister, ingekry. Die wat wil kom in loer, is baie welkom of skakel ons by 022 719-1717 0f 061 751 6087. Ons fit is R20, strip R20, balansering R50 en puncture (plug) R40. Ons het 'n uitverkoping aan op ons 255/40x18 2de handse (lyk nog nuut) vir R700 per band(fit en balansering gratis) en 215/65x17 2de hands ( lyk nog nuut) is R650 per band (fit en balansering gratis). Ons is elke dag oop vanaf 8h00 tot 16h30. Ons sal op standby wees tot 19h00 na ure. Ons kom nie uit na kliente toe nie, U sal tot by die besigheid moet kom. En wanneer ons moet uitkom, sal ons 'n fooi vra van R70. Dankie vir almal se ondersteuning, ek waardeer dit op reg.

15/06/2022

Charm Tyres se puncture is nogsteeds R40, om tyre op 'n rim te sit R20, om tyres van rim af te haal R20, balansering is R50, 155/80x13 nuut R600 met fit en balansering, 175/65x14 nuut R650 met fit en balansering, 205/40x17 nuut R900 met fit en balansering en 225/50x17 nuut R1 250 met fit en balansering. Kom loer gerus in.

29/04/2022

Goeie middag, dankie vir almal se ondersteuning. Ek waardeer dit opreg. Ons het nog baie 215/65x17 oor vir R600 'n band. Dit lyk nog nuut en dit is name bande. Dan het ons 155/80x13 nuut vir R600 per band. 205/55x16 nuut vir R880 per band. 195/65x15 nuut good year R750 per band (daar is net 4 oor). Ons punctures is R50 per puncture, valve is R40 en wanneer U 'n band hier koop, sit ons die band verniet op U voertuig en ons balanseer dit verniet. Kom maak gerus 'n draai. Geseende naweek

26/04/2022

Goeie more, dankie vir julle almal se ondersteuning, ek waardeer dit opreg. Ek het 175/65x14 nuwe bande vir R650 elk, 155/80x13 nuwe band vir R600, 215/65x17 tweeder handse bande vir R650 elk, 225/50x17 nuwe bande R1 250. GOEIE NUUS, AS U 'N BAND BY ONS KOOP, IS FIT EN BALANSERING GRATIS.

Want your business to be the top-listed Shop in Vredenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Proses Street 19
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00