Panic Button
In light of recent attacks on our farmers and loved ones, we are pleased to introduce the "Lifeline Monitor" to you.
05/09/2022
In die lig van onlangse aanvalle op ons boere en geliefdes stel ons graag die "Lifeline Monitor" aan u bekend.
Dit is 'n waterdigte "Panic Device" blokkie, wat jy oral om jou nek dra,
As jy die paniekknoppie op die blok druk, stuur dit 'n SMS-noodsein na 5 van jou genoemde kontakte met 'n GPS-koördinaat van jou huidige ligging. Tersefdertyd word 'n sein na 'n 24-uur bemande beheerkamer gestuur
Sodra die beheerkamer jou sein ontvang, luister hulle direk in jou toestel om uit te vind wat die noodgeval is.
As dit veilig klink, sal hulle met jou praat via 2-rigting kommunikasie, in jou toestel, om te hoor wat die noodgeval is.
Sou jy nie kan terugpraat of die verkeerde wagwoord verskaf, sal die naaste Polisie of genomineerde sekuriteitsmaatskappy gebel word.
04/09/2022
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the practice
Telephone
Website
Address
11 Houtman Street
Vredenburg
7380