Ultimate Solution Wellness

Ultimate Solution Wellness

Share

Vir Aloe Ferox produkte en navrae kontak Ada by 082 292 6570 of [email protected]

21/05/2019

WAAROM IS KOLLAGEEN SO BELANGRIK?
Kollageen is uiters belangrik vir die bevodering van been-digtheid en kraakbeen-herstel en is die belangrikste bestanddeel van veselagtige bindweefsel in die bene, vel en kraakbeen.
WAT IS DIE TEKENS VAN KOLLAGEEN VERLIES?
* Fyn lyntjies vorm hoofsaaklik in die gesig;
* Diep plooie begin te vorm;
* Later begin die vel baie dun vertoon en verloor elastisiteit en behou nie meer vogtigheid nie;
* Afname in beendigtheid en been gesondheid neem af;
* Seer gewrigte en litte;
* Kraakbeen probleme.
Kollageen is ’n baie hoë kwaliteit gehidroliseerde proteïen wat veilig is en deur jonk en oud gebruik kan word.
Jy kan kollageen saam met medikasie gebruik wat geen interaksie met proteïene het nie.
Dit is beskikbaar in bessie geur en kan een tot twee maal per dag geneem word, meng 5ml met water.
Kollageen C met ekstra 100% NRV Vitamiene C is ’n voedings aanvulling wat jou liggaam help om die kollageen vlakke te herbou en instand te hou. Teen R230 vir 400gram
Vir verdere navrae whatsapp 082 292 6570 in Vredenburg

Photos from Ultimate fatburner's post 29/11/2018
29/11/2018

Menopause probleme? Ondervind jy dalk een of meer van die volgende?
* Warm Gloede
* Koue Gloede
* Nagsweet
* Daaling van die estrogeen vlakke
* Huil buie
*Haarverlies
* Gesig hare vermeerder
* Moeg
* Slaap nie goed nie
* Gewigstoename
* SO fyngevoelig!
Gewigstoename, spesifiek ‘n verdikking rondom jou middel, is nog ‘n teken van die hormone wat aan die hardloop gaan. Terwyl ‘n aantal boeke en sommige dokters beweer dat menopouse niks te doen het met gewigstoename nie, vind gewigstoename wel plaas want met die ouderdom word die metabolisme ook stadiger. Daar is studies wat daarop dui dat die wisselende hormoon vlakke direk gekoppel is aan gewigstoename en die herverdeling van vet.
Pas jou dieët aan, oefen meer, gaan stap ‘n entjie. Voor die menopouse, het vroue ’n laer risiko vir hartsiekte as mans. Maar namate vroue ouer word en hul estrogeenvlakke daal, verhoog die risiko vir hartsiekte.
Menopouse Support 60 kaps. Neem 2 oggende en middag met ete of 2 oggend met ete. (R180) Dit is gepak met fito-oestrogenen om hormoon vlakke te verhoog en om die simptome teen werk. Menopause probleme? Whatsapp 082 292 6570 in Vredenburg

Want your business to be the top-listed Health & Beauty Business in Vredenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


21 Sterrezicht
Vredenburg